So kyk ons na die maan van Perth af (as die wolkies weg is)
The Morning-After!!!
Banana-boude
Jana en Giorgia XXX
Party Animal of the Day: Sprinkles (met haar denim jacket!!!)
Al die Celebrities wat hier was: Tilly, Emily Giorgia, Jana en die Skool se friend for the weekend: Bubbles, Gemma en Mandie-moo.
Bubbles het 'n boek wat jy moet 'n diary hou van wat hy alles die naweek gedoen het, hy word versprei van Kindy tot Year 7!! Het hy nou pret gehad tussen pizza, naels verf, kitaar speel, keyboard en Movies!!!
Ons het 'n sleepover gehad met al die special maatjies Saterdag-aand. Dit was nogal heel suksesvol. Aangesien die uitnodigings en die persent oor die maan gegaan het ... Het ons besluit om 'n Maan-koek te maak. Kwart-voor-ses op 'n Saterdagoggend voor 3 ure se Callisthenics ... Jana was baie happy oor die koek. Dit was COOL! XXX
Jana was baie excited. Die Suid-Afrikaanse bure van die Kaap was hier om die dinge te vier. Sy moes eers clues volg van Pa deur die deur gestap het. Pa was ver van hier toe sy opgestaan het! So 90 minute met die vliegtuig van hier af. Sy het lekker koppie gekrap met al die clues!!!
Jana se Birthday 09/06/2011
Teleskoop vir haar verjaarsdag!!! Ons het die maan gekyk en gekyk. Weet presies waar die Alpines is (soos berge op die maan). nogal interessant as jy nie regtig weet waarvoor jy kyk nie. Gelukkig weet Jana waarvoor en waar om te kyk. Pa en Ma moet net weet hoe om daar uit-te-kom!!
Ma moes 30 clowns maak vir sekere mense se verjaarsdag. Ma was moeg en gatvol vir 2 aande agtermekaar. Ma het gevoel soos icing en sprinkles !!! Jana Banana het gevoel soos die Blou Bulle wat die Currie Beker gewen het. Daai borskassie kon nie groter nie!!! Maatjies by die skool was natuurlik in vervoering - Aussies en Ingelse ken nie die dinge nie!! Maak jou trots om Afrikaner te wees!!!