25/05/2008
Ons was bietjie by die Mindarie Marina. Jana & Mandie geniet die see vreeslik. By die jetty in die marina is daar baie vissies. Sal seker een-van-die dae begin vis vang!
Hallo Julle Almal! Welkom by ons eie blogblad! Kom deel met ons al die lekker en exciting dinge in ons lewe hier in Aus! Met Liefdetjies Ons 4 xxx
No comments:
Post a Comment