Monday, October 6, 2008
SO HOU ONS POTJIE IN CLARKSON
Hierdie is Ampie en Leatitia. Ampie hou van Springkastele en Bier. Sy hond se naam is Lennie. Leatitia is die mooi een van die twee!!! Ampie was een van die be-oordeelaars vir die kompetisie.
Mandie het nou net 'n Icy Pole gehad, 'n eg-Australiese naam vir 'n Waterroomys
Gregory, Jana en Mandie se enigste nefie is 'n kwaai Bat-man aanhanger en het 'n swakheid vir pienk speelgoed ... Dit is al wat sy sussie en twee niggies mee speel?
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment